HELP HELP HELP!
I came across to read about this in George area.Please do make contact if you able to assist in this regard.
' A young handicapped Geelhoutboom boy, Justin Blow, is in desperate need of a large bath or even a bathroom.
"I
am asking for some help please. Please could somebody be so good as to
donate a bath large enough for him," explained Lenie Innes who takes
care of young Justin.
The house that they live in does not have a
bathroom, or a bath for that matter, and Innes says that she struggles
to get him cleaned.'
Christo Gawie
Friday, May 3, 2013
OOK MAAR NET-NET VIR BLUES
OOK MAAR NET-NET VIR BLUES
Enige Stormer het geensins nodig om te klink asof verskonings gesoek word.Dis glad nie wat hier gebeur het nie.Ons almal het presies gesien wat gebeur het.Dit was 'n baie harde, goeie wedstryd.Die skeidsregters het verskriklik baie foute gemaak.Hule sal dit sien op beeldmateriaal.Stormers het goed gespeel, uithou vermoe was bietjie skaal op daardie presiese minute.Die poging van skepskop was te gou aangewend.Nog paar fases sou die ding gedoen het.Jy moet seker maak van so 'n situasie dat jy die bal tussen die pale moet jaag.(Vra maar vir mnr. Naas Botha)Die Blues het Stormers toe gewen.Ek bly 'n Stormers ondersteuner!Wat van jou?xxcg

Monday, July 9, 2012
Wednesday, November 2, 2011
Mugabe is n kannie dood
Kannie dood Mugabe.
President Robert Mugabe moet dit oorweeg om uit te tree terwyl ouderdom en swak gesondheid die 87-jarige Zimbabwiese leier begin inhaal, het Morgan Tsvangirai, Eerste Minister, vandag gesê.
“Die kwessie van ouderdom haal hom in, die kwessie van gesondheid haal hom in. Ek is seker dat hy in ‘n posisie moet wees om ter wille van die land, ter wille van sy nalatenskap en ter wille van sy kinders uit te tree,” het Tsvangirai by ‘n mediakonferensie gesê.
Dié opmerkings was die duidelikste openbare aanduiding nóg dat Mugabe se gesondheid aan die agteruitgaan is, te midde van berigte dat die leier aan prostaatkanker ly en dat dit na ander gedeeltes van sy liggaam versprei het.
Mugabe het Sondag teruggekeer ná ‘n private besoek aan Singapoer. Dít het al ‘n bykans maandelikse tog vir hom geword.
Die president, wat aan bewind is sedert die land onafhanklik van Brittanje geword het in 1980, het spekulasies oor sy gesondheid afgelag.
“Soos julle kan sien, is hierdie Mugabe gesond,” het hy Sondag met sy terugkeer aan die staat se media gesê.
Tsvangirai wou nie die kwaal waaraan Mugabe ly, bespreek nie.
“Hy ly duidelik nie aan malaria nie,” het Tsvangirai gesê, aangesien dié algemene siekte in Zimbabwe “by die naaste hospitaal” behandel kan word.
Tsvangirai het ook die onkoste wat gemaak word om Mugabe na Asië te stuur vir gesondheidsorg, verdedig.
“Dit is die verantwoordelikheid van die staat om na sy leiers om te sien. As die president siek is, moet daar na hom omgesien word,” het Tsvangirai gesê.

Thursday, September 9, 2010
all new studio's
Dear all!
Be sure to tune in as we started with our broadcasts live from our all new digital studios situated at York Street,George!www.edenfm.co.za

Wednesday, September 8, 2010
Subscribe to:
Posts (Atom)